Instandhouding Assistent (Kleinbosch)
babylonstoren
- Employment
- Other
About the role
Instandhouding Assistent
Babylonstoren is op soek na ’n betroubare en hardwerkende instandhoudingswerker om by ons span aan te sluit. Die ideale kandidaat is prakties aangelê, het ’n oog vir detail en is bereid om fisiese werk te verrig.
Minimum vereistes:
· Vlot in Afrikaans
· ’n Voltooide Nasionale Senior Sertifikaatkwalifikasie (Matriek / Graad 12)
· Skoon kriminele rekord
· Geldige bestuurslisensie
· Geldige Suid-Afrikaanse ID
· Woonagtig in die omgewing van Kleinbosch (Paarl-Oos of Wellington)
Voordelig vir die pos:
· 1–3 jaar ondervinding in instandhoudingswerk
· Basiese kennis van elektriese werk en loodgieterswerk
· Ondervinding in algemene herstelwerk (deure, slotte, skroewe, verfwerk, ens.)
· Goeie begrip van tuinbou en besproeiing
· Fisies fiks en bereid om handearbeid te verrig
· Betroubaar, stiptelik en selfgemotiveerd
Verantwoordelikhede:
· Algemene instandhouding van geboue en terrein, insluitend verfwerk, pleisterwerk, elektriese werk, loodgieterswerk, tuinwerk, houtwerk en skoonmaak
· Aankoop van produkte en materiaal vir instandhouding
· Ondersteuning met tuinbou- en besproeiingsbehoeftes
· Vervoer van personeel en die afhaal van produkte by Babylonstoren wanneer nodig
753,000+ hidden jobs like this
babylonstoren and thousands of companies post here first — often days before LinkedIn or Indeed. Your first 5 applications are free; go Pro to apply without limits.
Everything Pro unlocks:
- Unlimited applications — free stops at 5
- Track every application in one place
- Apply straight to the source, one click
- Save & organize roles you love
- Roles pulled from company boards before the big sites